Skip to content

Klouter

R90.00

Die apies, bobbejane en gorillas kraai koning in die woud omdat hulle in die hoë bome kan klim. Hettie, ’n liewe olifantjie, wil graag by haar maats inpas en droom daarvan om soos hulle te klim en klouter. Sy skryf vir die jaarlikse boomklimkompetisie in en begin hard oefen. Maar olifante kan nie boomklim nie – hulle het wel ander talente. Hettie wys wat sy kan doen toe daar ’n vuur in die woud uitbreek.

Produkinligting

Outeur: Hannah Peckham

Illustreerder: Emma Louise Clarke

Bladsye: 32

Formaat: Sagteband/Paperback

ISBN: 9781928446835

Soortgelyk