Eerste Leesboeke: Helmien die Heldin
R70.00
Gratis Aktiwiteitspakket beskikbaar!
Helmien wou nog altyd ’n superheldin gewees het, al is sy net ’n gewone meisietjie. Maar toe haar maats in die moeilikheid raak, besef sy dat alle helde nie altyd superkragte het nie.

