Skip to content

Albertus … gaan skool toe

Nuut

R50.00

Dis Hanno se eerste skooldag, en hy is ’n bietjie bang … Gelukkig is Albertus daar om hom gerus te stel en vir hom te vertel van al die lekker goed wat hy gaan leer. Hy gaan baie pret saam met sy nuwe maats hê!

Produkinligting

Outeur: Aline de Pétigny

Illustreerder: Estelle Madeddu

Bladsye: 16

Formaat: Sagteband/Paperback

ISBN: 9781928446972

Soortgelyk