Rommel die Ruimtehondjie en Rommel se Bouboek
R130.00
Dis nie maklik om in die ruimte te kom nie, maar met verbeelding, vindingrykheid en beplanning is alles moontlik. Kom ons help Rommel om sy droom te bereik … om in die ruimte te kom, en dalk tot so ver as die maan.
Rommel se Bouboek Videos:
Bou ’n model van Rommel se ruimtetuig en Blik i2 in 3D, deur net te vou, te sny en te plak.
Volg die instruksies. Vou op die blou lyne, sny op die rooi lyne en plak op die geel lyne.









