Skip to content

EERSTE LEESBOEKE: Hondeskou-ramp

Nuut

R70.00

Gratis Aktiwiteitspakket beskikbaar!

Jenny wil haar hond Jasper vir die hondeskou inskryf. Sy rig hom af en gee hom ’n bad, maar alles verloop nie volgens plan nie! Sal Jasper iets wen?

Produkinligting

Outeur: Rachel Lyon

Illustreerder: Andrea Ringli

Bladsye: 32

Formaat: Sagteband/Paperback

ISBN: 9781928446323

Soortgelyk