Skip to content

Dis Lekker om te Deel

R150.00

<p “=””>Max Muis wil ‘n appelfees vier, maar in die bos is daar niks appels oor nie! Stinkie Muishond het alles gepluk en wil met niemand deel nie. Die maats is treurig en teleurgesteld. Maar daar’s tog ‘n lekker feeshappie vir almal ? versoet met “vriendskappoeier” en die besef dat dit lekker is om te deel.

Produkinligting

Outeur: Brigitte Weninger

Illustreerder: Eve Tharlet

Bladsye: 32

Formaat: Hardeband/Hardcover

ISBN: 9781920475673

Soortgelyk