Skip to content

Rooi die Vlooi

Nuut

R100.00

Rooi die Vlooi en Vark is beste maats … totdat hulle saam eet! Vark is moeg van al die gekrap. Rooi sal ‘n plan moet maak!

Kom ontdek nuwe diere saam met Rooi, leer meer oor vrugte en groente, sing die splinternuwe Vlooi-Liedjie en vind uit waarom varke so graag in die modder rol.

Goed, beter … wat gaan Rooi nou eet?

Produkinligting

Outeur: Tharine Schabort

Illustreerder: Tharine Schabort

Bladsye: 32

Formaat: Sagteband

ISBN: 978 1 997447 13 9

Kategorie: , , Handelsmerk:

Soortgelyk