PADDAVISSIE WORD GROOT
R150.00
Paddavissie is baie lief vir sy stertjie en swem tog te lekker. Maar dan begin dinge verander ? hy kry arms en bene! Paddavissie is baie ongelukkig hieroor. Maar miskien besef hy hoe waardevol sy bene is wanneer ‘n slang hom bedreig.

