Skip to content

MY STORIE-SKATKIS

R275.00

Ken jy die oulike stories van Jabba, die wit olifantjie, die hen wat wou kraai of van Lollie en haar teddiebeer Stinkie, Nie? Slaan dan hierdie pragboek oop met van Francois Ruyer se mooiste illustrasies en geniet die oorspronklike vertellings.

Produkinligting

Outeur: Hemma-paneel

Illustreerder: Francois Ruyer

Bladsye: 112

Formaat: Hardeband/Hardcover

ISBN: 9781920475765

Soortgelyk