Leon se Koraalrif
R100.00
Leon, ’n nuuskierige geel vissie, nooi jou uit om sy wonderlike waterwêreld saam met hom te ontdek.
Kom ontmoet sy merkwaardige vriende. Hulle is almal anders, maar help mekaar graag op ongelooflike en unieke maniere.
Leon se Koraalrif is ’n inspirerende storie oor harmonie, vriendskap en die wonderlike dinge wat kan gebeur as almal saamwerk.





