GELIEFDE SPROKIES (BUNDEL)
R275.00
Kom deel in die wonderwereld van sprokies … ‘n hele fantasiewereld saamgevat in ses klassieke stories vir ure se lees- en kykgenot vir jonk en oud. Die besondere illustrasies deur Valentine Iokem verryk die teks en voer die kind mee op ‘n onvergeetlike ontdekkingsreis diep die verbeeldingswereld in. Eendag, lank, lank gelede …




