Ek kán, Kangaroe!
R100.00
Koeboe die klein kangaroe is gelukkig in sy mamma se
buidel. Dis warm, veilig en snoesig. Hy wil graag vir altyd
net daar bly.
Maar een stormagtige nag verander alles.
Op ’n onverwagse avontuur ontdek hy dat hy baie
dapperder is as wat hy ooit gedink het.
‘n Inspirerende verhaal oor moed, vriendskap en selfvertroue.





