Skip to content

EERSTE LEESBOEKE: Wenskat!

Nuut

R70.00

Gratis Aktiwiteitspakket beskikbaar!

Mira wil net dieretuindiere as troeteldiere aanhou en elke dag roomys eet, maar almal sê altyd “nee”!

Wanneer ’n rowwe, wilde rondloperkat in die dorp opdaag, word Mira se wens waar Maar sal sy gelukkig wees?

Produkinligting

Outeur: Heather Pindar

Illustreerder: Sarah Jennings

Bladsye: 32

Formaat: Sagteband/Paperback

ISBN: 9781928446330

Soortgelyk