Skip to content

EERSTE LEESBOEKE: Die Hond en die Jakkals

R70.00

Gratis Aktiwiteitspakket beskikbaar!

Dit is dag en Hond is wakker. Hond wil met Jakkals speel, maar Jakkals is aan die slaap. Sal Jakkals opstaan om te speel?
Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.

Produkinligting

Outeur: Jenny Jinks

Illustreerder: Hannah Wood

Bladsye: 32

Formaat: Sagteband/Paperback

ISBN: 9781920660260

Soortgelyk