Skip to content

EERSTE LEESBOEKE: Stout Hond en Nee, Nellie, Nee!

R70.00

Gratis Aktiwiteitspakket beskikbaar!

Stout Hond – Stout Hond wil ?rens sit, maar hy is vol modder!

Nee, Nellie, Nee! – Nellie gaan hou piekniek, maar sy will alles behalwe haar eie kos eet!
Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.

Produkinligting

Outeur: Elizabeth Dale

Illustreerder: Julia Seal

Bladsye: 32

Formaat: Sagteband/Paperback

ISBN: 9781920660741

Soortgelyk