Eerste Leesboeke: Skaam Spokie
R70.00
Gratis Aktiwiteitspakket beskikbaar!
Al wat Spokie graag wil hê, is ’n maatjie, maar as jy ’n spook is, is dit nogal moeilik. Dan is daar ’n Pampoen-spook-partytjie – gaan Spokie dalk uiteindelik ’n maatjie raakloop?

