Skip to content

EERSTE LEESBOEKE: Kieng Pong

Nuut

R70.00

Gratis Aktiwiteitspakket beskikbaar!

Kieng Pong is die braafste, sterkste dier in die oerwoud.

Hy’s ook die stinkste dier.

Kan die ander diere uiteindelik vir Kieng Pong oorreed om te gaan bad?

Produkinligting

Outeur: Clare Helen Welsh

Illustreerder: Kelly Breemer

Bladsye: 32

Formaat: Sagteband/Paperback

ISBN: 9781928446415

Soortgelyk