Skip to content

EERSTE LEESBOEKE: Jim en die Groot Vis

R70.00

Gratis Aktiwiteitspakket beskikbaar!

Jim wil ’n vis in sy net vang, maar al wat hy

kry is skoene en kouse. Dan is daar nog die

meeu wat aanhou pla, ook!

Gaan hy ooit ’n groot vis vang?

Produkinligting

Outeur: Clare Helen

Illustreerder: Welsh Patricia Reagan

Bladsye: 32

Formaat: Sagteband/Paperback

ISBN: 9781928446149

Soortgelyk