Skip to content

EERSTE LEESBOEKE: Hond in ‘n Rok en Hardloop, Tom, Hardloop

R70.00

Gratis Aktiwiteitspakket beskikbaar!

http://gratis.fantasi.co.za/aflaai/Aktiwiteitspakk…

Hond in ‘n Rok – Die diere dra baie klere. Wie se klere is dit?
Hardloop, Tom, Hardloop! – Tom hou van hardloop. Sal Tom die resies wen?
Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.

Produkinligting

Outeur: Katie Dale

Illustreerder: Giusi Capizzi

Bladsye: 32

Formaat: Sagteband/Paperback

ISBN: 9781920660420

Soortgelyk