EERSTE LEESBOEKE: Die Tydtrein
R70.00
Gratis Aktiwiteitspakket beskikbaar!
Anri het ’n kaartjie gewen om op die tydtrein te gaan ry, maar die vreemde ding is dat sy nie kan onthou dat sy ooit vir ’n kompetisie ingeskryf het nie.
Maar dit is nie ’n gewone trein nie … waar, of eerder wanneer, gaan Anri beland?



