Eerste Leesboeke: Die Dag van die Trollies
R70.00
Gratis Aktiwiteitspakket beskikbaar!
Die supermarkte het nuwe slimtrollies om mense met hulle inkopies te help. Maar hierdie trollies is regtig ongeskik! Wanneer Tim die stellings verander, raak die trollies buite beheer. Kan hulle gekeer word?

