Eerste Leesboeke: Astro-Akademie
R70.00
Gratis Aktiwiteitspakket beskikbaar!
Abri klim per ongeluk op die verkeerde minibus, en beland by Astro-Akademie, ’n skool vir ruimtewesens! Sal hy dit regkry om nie raakgesien te word nie wanneer hy ’n ruimte-kapsule moet vlieg? Abri sal sy bes moet probeer …


