Die Draak se Slim Tand
R100.00
Maks en Milo is beste vriende.
Op ’n dag bars ’n draak by hul deur in. (’n Draak … regtig?)
Hy het baie pyn, en hulle moet vinnig ’n plan maak!
Maar sal alles uitwerk… en sal hulle veilig bly?
’n Pret-avontuur vol slim planne en ’n groot verrassing …
Met aktiwiteite vir kreatiewe ontwikkeling.





