Skip to content

Brontie se Brul

Nuut

R90.00

Dinosourusse kompeteer gereeld om te hoor wie die hardste kan brul. Brontie die brontosourus wil eerder sing as om te brul. Al kan hy nie goed sien nie en al maak harde geluide hom skrik, kan hy baie fyn luister. Daarom weet hy sy maats is ook bang dat hulle nie goed genoeg is nie, al brul hulle hóé hard. Dan doen Brontie ’n dapper ding: Hy sing in plaas daarvan om te brul – en dit werk!

Produkinligting

Outeur: Hannah Peckham

Illustreerder: Hanna Tkachenko

Bladsye: 32

Formaat: Sagteband/Paperback

ISBN: 9781928446842

Soortgelyk