Skip to content

AVONTURE OP DIE PLAAS (BUNDEL)

R275.00

Jou ses gunstelingplaasstories nou in een boek! Boer Frans se plaas l? lekker knus langs ?n klein stroompie ver van die stad af. Op die plaas bly baie diere gelukkig saam. Lees in hierdie pragtige boek met sy kleurvolle illustrasies van al die diere se avonture.
Stories in hierdie bundel: Gertjie se uitstappie; Hansie vlieg weg!; Manie Muis skrik groot; Boel en Dolla; Ses stoute varkies; ?n Indringer op die plaas.

Produkinligting

Outeur: Isabella Camino, Delphine Lacharron

Illustreerder: Isabella Camino

Bladsye: 104

Formaat: Hardcover/Hardeband

ISBN: 9781920660222

Soortgelyk