AVONTURE OP DIE PLAAS 11: Katjies in nood
R50.00
Grieta word binnekort ?n mamma. Sy wil haar kleintjies graag op ?n rustige plek in die w?reld bring. Sy neem haar intrek in ?n hut op ?n eilandjie in die middel van die rivier. Maar dan bars ?n hewige storm los. Die water styg al hoor …


