Skip to content

AVONTURE OP DIE PLAAS 10: Jag die Jagter

R50.00

Die plaasdiere het ‘n klein bosvarkie alleen tussen die lang gras gevind. Hy het van sy mamma en boeties weggedwaal toe hy van die jagter gevlug het. Almal help om na die stroper en die bosvark-mamma te soek …

Produkinligting

Outeur: Isabella Camino, Delphine Lacharron

Illustreerder: Isabella Camino

Bladsye: 16

Formaat: Sagteband/Paperback

ISBN: 9781920660093

Soortgelyk