AVONTURE OP DIE PLAAS 06:’n Indringer op die plaas
R50.00
Dis ’n lieflike somersaand op die plaas. Almal slaap. Skielik hoor meneer Uil ’n geblaf. Boel en Dolla, die twee honde, het wakker geword en sit met hul ore gespits. Hulle het iets in die bossies gehoor …



