AVONTURE OP DIE PLAAS 12: Sirkus op die Plaas
R50.00
Neef George het ‘n sirkus. Sy bokkie, Bettie, se een poot het seergekry en sy
kom vir ‘n paar dae op die plaas aansterk. Bettie voel dadelik tuis tussen die
ander diere op die plaas. Maar hulle droom nou net van één ding – om ook in
‘n sirkus op te tree …!

