Skip to content

AVONTURE OP DIE PLAAS 07: Nuwe Maatjies

R50.00

Vroegoggend al sit boer Frans buite op ‘n bankie. Hy kyk die hele tyd op sy horlosie. Dan tuur hy weer in die pad af. Wie sou hy verwag? ‘n Vragmotor kom aangery…

Produkinligting

Outeur: Isabella Camino, Delphine Lacharron

Illustreerder: Isabella Camino

Bladsye: 16

Formaat: Sagteband/Paperback

ISBN: 9781920660062

Soortgelyk