Skip to content

AVONTURE OP DIE PLAAS 05: Ses stoute varkies

R50.00

Daar is ses nuwe varkies op die plaas! Maar hoe groter hulle word, hoe stouter word hulle. Haan roep al die plaasdiere bymekaar om te kom help om die ses karnallies ?n paar lesse in goeie maniere te leer.

Produkinligting

Outeur: Isabella Camino, Delphine Lacharron

Illustreerder: Isabella Camino

Bladsye: 16

Formaat: Sagteband/Paperback

ISBN: 9781920660048

Soortgelyk