Skip to content

AVONTURE OP DIE PLAAS 02: Manie Muis skrik groot

R50.00

Manie, die klein muisie, sit en kyk hoe Boer Frans werk. Maar dan steek Boer Frans sy hooivurk in die baal waarop Manie sit …
Manie trek soos ‘n vrot vel deur die lug, in die rigting van die diere se drinkbak.

Produkinligting

Outeur: Isabella Camino, Delphine Lacharron

Illustreerder: Isabella Camino

Bladsye: 16

Formaat: Sagteband/Paperback

ISBN: 9781920660017

Soortgelyk