Skip to content

AVONTURE OP DIE PLAAS 01: Gertjie se uitstappie

R50.00

Vir mevrou Eend is vandag ?n belangrike dag – sy gaan haar kuikens leer swem!
Terwyl Mamma Eend vir twee van haar eendjies leer duik en kos soek, dwaal Gertjie, die derde eendjie, af …

Produkinligting

Outeur: Isabella Camino, Delphine Lacharron

Illustreerder: Isabella Camino

Bladsye: 16

Formaat: Sagteband/Paperback

ISBN: 9781920660000

Soortgelyk