Skip to content

Wen!-reeks – Aan – Af

R100.00

Sit jy jou selfoon amper nooit neer nie?
Kan jy jouself met ’n foon net nie keer nie?
Kom lees in hierdie storie hoe Henry amper ’n groot fout begaan het omdat hy die heeltyd op sy foon was.

Produkinligting

Outeur: Elisenda Roca

Illustreerder: Cristina Losantos

Bladsye: 48

Formaat: Sagteband/Paperback

ISBN: 9781928446743

Soortgelyk