“Hierdie boek het my heeltemal verras. Ek het dit saam met my kinders gelees en dit was een van die mees waardevolle ervarings wat ons in ‘n lang tyd gedeel het. Die verhaal van Blouvlerkie is so deernisvol en tog lig genoeg vertel dat kinders dit verstaan en nie bang voel nie. Muis, Krimpvarkie en Eekhoring se hartseer het ons almal laat stil raak, maar toe Uil se wysheid inkom, was dit asof daar ‘n warm kombers oor ons gesinne se harte gegooi is. Die boodskap dat herinneringe altyd by ons bly, het my kinders s6 getroos – hulle praat selfs nou nog daaroor. ‘n Pragtige boek vir elke huisbiblioteek”