Skip to content

Wen!-reeks – Haai! Dankie! Baai!

R100.00

Is jy vol grille en giere?
Vergeet jy ook soms jou maniere?

Kom lees in hierdie storie van Hanlie en Rikus, twee kinders nes jy, wat nie wou groet of dankie sê nie, en toe amper verdwyn het!

Produkinligting

Outeur: Elisenda Roca

Illustreerder: Cristina Losantos

Bladsye: 48

Formaat: Sagteband/Paperback

ISBN: 9781928446729

Soortgelyk