Nuwe Avonture op die Plaas + Luisterboek
R320.00
Die tweede ses stories in die reeks in een bundel en vertel deur Lochner de Kock. Boer Frans se plaas lê lekker knus langs ʼn klein stroompie ver van die stad af. Op die plaas bly baie diere gelukkig saam. Kom luister na al die diere se opwindende avonture op boer Frans se plaas! Volume 2: Nuwe maatjies; Nagvlug; Die vreeslike voëlverskrikker; Jag die jagter; Katjies in nood; Sirkus op die plaas.


