Skip to content

NUWE AVONTURE OP DIE PLAAS (BUNDEL)

R275.00

<p “=””>Jou ses gunstelingplaasstories nou in een boek! Boer Frans se plaas le lekker knus langs ‘n klein stroompie ver van die stad af. Op die plaas bly baie diere gelukkig saam. Lees in hierdie pragtige boek met sy kleurvolle illustrasies van al die diere se avonture. <p “=””>Stories in hierdie bundel: Nuwe maatjies; Nagvlug; Die vreeslike vo?lverskrikker; Jag die jagter; Katjies in nood; Sirkus op die plaas.

Produkinligting

Outeur: Isabella Camino, Delphine Lacharron

Illustreerder: Isabella Camino

Bladsye: 104

Formaat: Hardeband/Hardcover

ISBN: 9781920660314

Soortgelyk