Skip to content

EERSTE LEESBOEKE: Die Koei se Agterkant

Nuut

R70.00

Gratis Aktiwiteitspakket beskikbaar!

Gerrit wil baie graag die hoofrol van Jan in die skoolkonsert van Jan en die boontjierank hê. Maar dinge verloop nie altyd volgens plan nie!

Produkinligting

Outeur: Katie Dale

Illustreerder: Cole Roberts

Bladsye: 32

Formaat: Sagteband/Paperback

ISBN: 9781928446408

Soortgelyk