Eerste Leesboeke: Die Towerhelm
R70.00
Gratis Aktiwiteitspakket beskikbaar!
Toe Hannes by sy ouma gaan kuier, is hy baie verveeld. Maar toe grawe hy in die tuin en ontdek ’n ou helm. Dit is ’n towerhelm. Hy sit dit op en word teruggevoer na die tyd toe die Wikings die seë regeer het.
Sal Hannes weer sy pad huis toe vind?


