AVONTURE OP DIE PLAAS 09: Die Vreeslikke Voëlverskrikker
R50.00
Fanie is nie die beste vo?lverskrikker nie. Hy lyk s? vriendelik dat die kraaie niks bang vir hom is nie! Sodra boer Frans sy rug draai, vlieg hulle maar weer die saailand in. Maar dan maak die plaasdiere ?n plan …



