Skip to content

AVONTURE OP DIE PLAAS 03: Hansie vlieg weg

R50.00

Die lug is vol swaar, grys wolke en die wind waai woes. Daar’s ‘n storm

op pad! Hansie die haas skuil onder ‘n vlieër. Maar dít was dalk nie so

‘n goeie plan nie. Die wind waai al hoe sterker …

Produkinligting

Outeur: Isabella Camino, Delphine Lacharron

Illustreerder: Isabella Camino

Bladsye: 16

Formaat: Sagteband/Paperback

ISBN: 9781920660024

Soortgelyk