Skip to content

Oulike Stories vir Slaaptyd Deel 2

Nuut

R120.00

Buksie ontdek ’n wonderwêreld in stories, dis soos ’n regte droom! Kom ontmoet Bangjan die bang dinosourus en geniet stories saam met jou kleuter – net om slaaptyd bietjie uit te rek.

Deel oomblikke van pure deernis en saamwees tydens bedtyd of net wanneer julle lus het.

Geniet die reis deur die land van oulike stories …

Produkinligting

Outeur: Hemma-paneel

Illustreerder: E. Lescoat, Kabuki, Vayonette, L. Fabre en S. Alastra

Bladsye: 48

Formaat: Sagteband

ISBN: 9781997447016

Soortgelyk