Skip to content

Oulike Stories vir peuters en kleuters Deel 1

R120.00

Beleef die avonture van stuitige en ondeunde katjies en geniet ’n ongewone piekniek en ’n eensame seuntjie se groot verrassing saam met jou kleinding. Deel oomblikke van pure deernis en saamwees tydens bedtyd of net wanneer julle lus het.

Geniet die reis deur die land van oulike stories …

Produkinligting

Outeur: Machon en Laurence Mocquet

Illustreerder: Laetitia RG Bardoul

Bladsye: 48

Formaat: Sagteband

ISBN: 9781928446613

Soortgelyk