Skip to content

Luisterboek: ONGEVALLE IN DIE DIEREHOSPITAAL

R100.00

 

As jy jou wil slap lag, moet jy ?n slag gaan by die dierehospitaal gaan inloer. Die verpleeghasies, die hennesusters en dokter Slurp sal jou lagspiere kielie en jou blitsvinnig lagfiks en gesond kry! Dis die ideale medisyne teen alle kwinte en kwale!

 

Produkinligting

Outeur: Fabrice Lelarge

Illustreerder: Francois Ruyer

Formaat: Oudioboek-CD/Audiobook CD

ISBN: 9781775911609

Soortgelyk