Skip to content

Luisterboek: Slaapstories vir Vaak Ogies – Volume 2

R100.00

Geskryf deur Hemma-paneel – Vertel deur Lochner de Kock

Wil jy speel in die sneeu, in kastele, vlieg deur die lug en huppel oor die berge? Spits dan jou oortjies en luister fyn … Hier’s stories propvol kinkels en draaie om jou ver weg te voer na sprokiesland!

Volume 2

– Die dwergvlermuis se avontuur

– Dunnelientjie

– Die eekhorinkie in die berge

– Die swaan met goue vere

– Lenet se ponie

– Die kabouters

– Rosie-Doring

– Die jakkals en die jagters

– Die donkie se rooi trui

 

Produkinligting

ISBN: 9781775911371

Soortgelyk