Luisterboek: Merlyn die Seemannetjie
R100.00
Geskryf en vertel deur Lochner de Kock
Het jy geweet daar’s ’n gaatjie in die middel van die see? En het jy al gehoor van Gaggavrotstad? Dié stories vol byklanke en liedjies is ’n ware belewenis. Kom deel in al Merlyn se pret en avonture!
– Onder die see, ja
– Atlantis
– Merlyn – die Begin
– Oom Oktavius
– Skooldae
– Gaggavrotstad
– Opsaal
– Walvis-avontuur
– Die Springbokkems
– Poseidon


