Luisterboek: Droombos Vol.1
R100.00
Geskryf deur Annelize Bester – Vertel deur Anna Davel
Diep, diep in die hart van Droombos, daar waar net bosdiertjies, feetjies en kabouters woon en waar kindertjies net in hul drome kan kom, het daar eendag ’n baie spesiale lelie begin blom … Maak toe jou ogies, luister fyn en kom kuier saam in Droombos.
Volume 1
– Droombos se nuwe prinsessie
– Reënboogfeetjie se ongeluk
– Talienkie Tandmuis en die dief
– Klaas Vakie se lang nag
– Diep in Droombos …


