Luisterboek: Avonture op die Plaas Vol. 2
R100.00
Geskryf deur Hemma-paneel – Vertel deur Lochner de Kock
Boer Frans se plaas lê lekker knus langs ʼn klein stroompie ver van die stad af. Op die plaas bly baie diere gelukkig saam. Kom luister na al die diere se opwindende avonture op boer Frans se plaas!
Volume 2:
– Boer Frans se plaas (liedjie)
– Nuwe maatjies
– Nagvlug
– Die vreeslike voëlverskrikker
– Jag die jagter
– Katjies in nood
– Sirkus op die blaas


