Skip to content

Luisterboek: Avonture op die Plaas Vol. 1

R100.00

Geskryf deur Hemma-paneel – Vertel deur Lochner de Kock

Boer Frans se plaas lê lekker knus langs ʼn klein stroompie ver van die stad af. Op die plaas bly baie diere gelukkig saam. Kom luister na al die diere se opwindende avonture op boer Frans se plaas!

Volume 1:

– Gertjie se uitstappie

– Manie Muis skrik groot

– Hansie vlieg weg

– Boel en Dolla

– Ses stoute varkies

– ’n Indringer op die blaas

Produkinligting

ISBN: 9781775911579

Soortgelyk